Het jy al ooit van die boek Nina en die wacky hare
gehoor? As jy nie het nie gaan na http://www.tafelberg.com/Books/12334
om meer uit te vind.
VRAAG 1: Wat is jou gunsteling kleur?
a.)
Pienk
b.)
Pers
c.)
Blou
VRAAG 2: Wat is jou
gunsteling dier?
a.)
Papegaai
b.)
Kat
c.)
Hond
VRAAG 3: Wat is jou
gunsteling plant?
a.)
Klappertjieblom
b.)
Hibuskus
c.)
Aalwyn
a.)
Natuurwetenskap
b.)
Geskidenus
c.)
Wiskunde
VRAAG 5: As jy net
een sort kos vir die res van jou lewe moet eet wat sal dit wees?
a.)
Doughnut
b.)
Gemmer koekies
c.)
Spaghetti
VRAAG 6: Wat is jou gunsteling
kar?
a.)
Subaru
b.)
Volvo
c.)
Buggatti
VRAAG 7: Wat wil jy word as jy ouer is?
a.)
Mode ontwerpe
b.)
Onderwyser
c.)
Bouer
a.)
Dolfyn
b.)
Vis
Vis
c.)
Haai
deur Lene
ek is so jessie
ReplyDeleteEk is Nina
DeleteEk is mevrou de Jager, Nina se ma. Ek hoop julle het my kombuis weer netjies opgeruim na die cupcake bakery!
ReplyDelete